Tuesday, November 6, 2007

Daaglikse Afrikaanse Blogs

Dit lyk amper asof www.blogafrikaans.co.za voortstoom soos 'n enjin sonder 'n drywer. Party van die mense blog nie meer nie en dit lyk of daar ook nie nuwe blogs bykom nie.

Ter aanvulling, probeer Blog of the Day, Afrikaans : http://botd.wordpress.com/top-posts/?lang=af

Dis nou vir die bloggers by Wordpress. Lyk my nie daar is so iets vir Blogspot nie.